TV Plus Afrikaans

Winde van verandering

Die wind waai weer woes in Ruiterbosch en dié keer is daar nie net een nie, maar sommer drie nuwe gesigte en ’n oulike baba wat deel word van die Ruiterbosch-gemeenskap. Maggie (Daniah de Villiers, Trudie in die sepie Binnelanders, lees meer op ble. 28, 29 en 45) en Ryno (Alex van Wyk, Don Steenkamp in die fliek Griekwastad), is ’n tienerpaartjie wat getroud is en het ’n babadogtertjie Taylor (Kara Gouws). En dan is daar ook (Milan Murray, Nicki Swanepoel in die aksiereeks Die Byl) ’n bekende skrywer wat in die omgewing is vir boekbekendstellings. Die sakevrou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related