DIEREVOEDING
Jun 03, 2022
2 minutes
JOSEF VAN WYNGAARD
FOTO: PETER PENTZ
OULANDSGRAS SE VOEDINGSWAARDE
Ek is besig om met Kalahari Red-bokke te begin boer. Ons het ’n paar hektaar onder oulandsgras wat gebaal word vir die winter. Ons het ook natuurlike weiding vir die somer. Hoe vergelyk oulandsgras se voedingswaarde met dié van ander grassoorte? Is dit beter om die oulandsgras met lusern te ruil? Ek het gehoor bokke en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days