Landbouweekblad

BALANS IS DIE ANTWOORD

SUKSES MET DEKGEWASSE EN VEE

Wanneer ’n mens aan ’n beesplaas in Argentinië dink, stel jy jouself voor dat dit ’n groot, uitgestrekte plaas van duisende hektaar grasveld is waarop reusebeestroppe wei en dosyne Argentynse cowboys op perde hulle oppas. Maar mnr. Pablo Etcheberry en sy familie boer op net 300 ha huurgrond buite Pellegrine in die Buenos Aires-provinsie. Die werkers is Pablo, › › sy suster Macarena, en enkele ander familielede. Daar is nie perde nie, net een vierwielaangedewe motorfiets.

Op dié stukkie grond boer hulle met 600 koeie, 1 000 vrylopende hoenders, ’n paar skape en varke, asook bye. Na gelang van die prys sal hulle ook in die meeste jare ’n paar hektaar met kontantgewasse, soos sojabone, beplant.

Die grond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related