Landbouweekblad

Briewe

MEESTERPLAN ‘VERRAAI BOERE’

Saai is bitter teleurgesteld oor die slonswerk wat as ’n “landboumeesterplan” opgedis word, en nog meer oor die vieringe van die ondertekening daarvan deur organisasies wat veronderstel is om na boere se belange om te sien. Die plan voldoen nie aan die minimum vereistes van wetenskaplikheid, billikheid, inklusiwiteit of duidelikheid nie, en is daarom tot mislukking gedoem.

Die landbousektor verdien ’n doeltreffender meesterplan wat alle belanghebbendes by die opstel daarvan betrek en geen belangegroep uitskuif sodat hulle verloorders word nie. Dit moet deur kundigheid en behoorlike prosesse onderlê wees en in eerlike en duidelike taal uiteengesit word.

Daar is drie fundamentele gebreke in die meesterplan wat onlangs in die parlement onderteken is:

■ Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related