Tuis

Vra die kenners

Perfek vir vakansies

Jennifer de Vries van Durban skryf Ek het die kombuisstorie in jul April 2022-uitgawe geweldig geniet. Ek is tans besig om ’n strandhuis te bou; watter wenke het julle vir kombuise in ’n vakansiehuis?

Nico Alberts, binneontwerper en projekbestuurder, antwoord Toe ek my vakansiehuis in Struisbaai saam met medeeienaars gebou het, was daar net een voorvereiste: Dit moet altyd kuiergereed wees!

Vandag is ons kombuis knus en gebruikervriendelik; dis deel van ’n oopplanleefruimte waar ons wonderlike tye saam rondom die eetkamertafel geniet –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related