Huisgenoot

WATTER LEEFSTYLVERANDERINGE KAN EK MAAK OM GELD TE SPAAR?

EN van die negatiewe gevolge van die pandemie is prysstygings, onder meer weens die wêreldwye ontwrigting van verskaffingsnetwerke. Om jou liefde aan familie en vriende te toon kan dus vanjaar uitdagender as voorheen lyk.

Tog kan selfs klein leefstylveranderinge ’n verskil maak. Deur byvoorbeeld nie daardie weeklikse cappuccino van R35 te drink nie spaar jy teen jaareinde al byna R2 000.

Ons het drie bekendes en twee finansiële kenners gevra om met ons te deel wat hul planne is om die rande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related