ÁL SLIMMER MET DIE BABBELS
Jun 03, 2022
3 minutes
Deur CHARLEA SIEBERHAGEN-GREY
Foto’s:
ER LOMBARD
HOEKOM kan pikkewyne nie vlieg nie? Hoe werk ’n duikboot? En ’n vliegtuig? Waar kom kaas vandaan? En hoe op dees aarde haal visse onder die water asem?
Laat die oulike kleinspan se slim maar nimmereindigende vrae jou dikwels kopkrap?
Hokaai eers as jy weer na Google wil gryp om die antwoord te soek, want Die Babbelbende is hier om te help met nuuskierige agies se vrae!
Wag ’n bietjie, wie?
Ontmoet die liewe Bibi en veldverslaggewer Ben en hul bekkige maats,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days