As jy al Weg se aanlynfotokursus voltooi het, jou eerste kamera aangeskaf het of bloot meer wil leer oor landskap-, wild- en reisfotografie, is dié toer vir jou!
Hierdie toer is deels fotowerkswinkel en deels begeleide padreis. Jy bringse gereelde fotograwe, jou touwys maak.