Huisgenoot

SPRING IN DIE BED

DAAR is ’n paar lesse wat omtrent alle ma’s by hul kinders ingedril het – joune waarskynlik ook: Eet jou groente. Moenie grootmense in die rede val nie. Sit mooi. En dan, onder die heel belangrikste: Maak jou bed op. Nie net in jou huis nie, ook in die skoolkoshuis en in die weermag is dit een reël wat omtrent so vas staan as die Tien Gebooie.

Om ’n netjiese slaapkamer te hê is uiteraard belangrik. Nie almal gaan in sagte bedlinne, omring van aromas en estetiese beligting slaap nie, maar as jy tot ’n ouderdom van 70

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related