Baba & Kleuter

OPPAS VIR TE VEEL

V Hoe weet ek hoeveel medisyne ek vir my baba moet gee? Dis nou winter en ek weet koors is ons voorland.

A SIPHAMANDLA MBULI ANTWOORD:

Verkeerde dosering is ’n potensiële probleem wanneer dit kom by medikasie wat sonder ’n dokter se voorskrif beskikbaar is, en dit kan veral gevaarlik wees vir kinders omdat selfs ’n taamlike klein oordosis uiters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related