Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Die huidige krisis in die onderwys is diep gesetel en boonop is baie onderwysers se moraal laag as gevolg daarvan. Dis veral dissipline in skole wat onnies - jonk en oud - na hul sakke wil laat gryp en die hasepad wil laat kies.

Hier wag ’n ander tipe “future shock” (Alvin Toffler) vir ons onderwysbestel, want met bykans 38 jaar ervaring het ek nog nooit so ’n tydvak beleef nie. Dis veral die terugkeer na vol roosters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related