TV Plus Afrikaans

Gepak vir die Amasone

Die oorlewingskenner en avontuurghoeroe Hazen Audel (van die realiteitsreekse Primal Survivor en Survive The Tribe) is terug met ’n splinternuwe reis na die onbekende in Primal Survivor: Escape The Amazon, Woensdae op National Geographic (*181) om 21:00. Dis ’n ekspedisie te voet oor 60 dae en 805 km deur die onbekende Amasone-oerwoud tot by die Atlantiese kus van Guyana. Of hy herhaaldelik gesteek word wanneer hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
kykNET Ma.-Do. 18:00
@DiepeWatersKykNet @DiepeWaters @diepewaterskyknet Ma.-Do. M-Net-dek. 17:30 H Ma.-Do. kykNET (*144) 09:00 & 23:00 Zelda het haar plan in werking gestel om Gys met ’n slap riem te vang, Nina was in ekstase toe Johan haar gevra het om hom na die
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related