TV Plus Afrikaans

Tydlose romanse

The Time Traveler’s Wife

Seisoen 1 Maandae M-Net (*101) 21:30 (begin 16 Mei)

“D it het weer gebeur. Die lakens word slap. Of die stort bly loop. En jy besef hy is weg,” sê Clare Abshire (Rose Leslie, bekend as Ygritte in die fantasiereeks Game Of Thrones). Sy praat nie van ’n eenaandafspraak in die nuwe fantasiedramareeks The Time Traveler’s Wife nie – haar man verdwyn op enige tydstip soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related