Kuier

VEGVIR VREDE

Noem die naam Roegschanda Pascoe (47) van Manenberg op die Kaapse Vlakte en mense sal dadelik getuig sy is ’n kampvegter soos min en iemand wat glad nie op haar mond geval is nie. Sy is ’n vrou wat ’n stem gee aan ander vroue en onverpoos veg om misdaad regoor die Kaapse Vlakte te bekamp.

En nie eens die feit dat haar lewe al in gevaar was (of dalk steeds is) omdat sy ook gevreesde bendelede aanvat, keer haar om haar gemeenskap beter en veiliger te maak nie.

Roegschanda veg al vir jare vir beter dienste vir slagoffers van misdaad en het in die kollig beland toe sy etlike jare gelede in die Wes-Kaapse hooggeregshof standpunt ingeneem het teen ’n vermeende bendebaas.

’n Dag voordat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related