Kuier

WINS MET WRAKKE

Vir Darren Francis (40), oorspronklik van Tafelsig in die Kaap, was die koop en verkoop van eiendomme nooit deel van sy toekomsplanne nie, maar vandag spog hy trots met die Investor for Change-toekenning wat hy by die SA Property Investors Network gewen het. Hy is ook aangewys as hul belegger van die jaar 2021.

“Glad nie te versmaai vir iemand wat gesê was dat hy niks van sy lewe gaan maak nie, nè?”sê-vra Darren met ’n glimlag wat boekdele spreek.

Dit is ’n baie ontspanne Darren wat vertel dat hy in ’n gemeenskap grootgeword het waar bendegeweld en ander sosiale euwels geseëvier het – Mitchells Plain.

“My kinderjare was baie traumaties, ja dit was lekker ook, maar baie traumaties. Jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related