Kuier

Cheswyn VAT KANSE

Om te groei, moet jy in ’n plek van ongemak geplaas word en disjuis dán wanneer jy jou volle potensiaal bereik.

Dít is presies wat die sanger Cheswyn Ruiters (25), oor-van Worcester in die spronklik Boland, besef het. Van die skaam 23-jarige wat die eerste seisoen van Maak my Famous gewen het, is daar amper niks meer oor nie. Cheswyn is nou ’n selfv versekerde 25-jarige wat glo dat hy sy stem en persoonlik-gevind het.“Ek was in’n heid gemaksone.Ekhet floreer in my gemaksone, maar ek moes besef dat ekmygrootste vyand is. ’nMens kannie leer en groei in ’n plek van gemak nie.”

Dit is’nbaie opgewonde Cheswyn wat vertel daar wag baie opwindende dinge vir hom vanjaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related