Idees

IN’N NUWE KLAS

Lynn Rouwhorst het tydelik by haar ma ingetrek nadat haar verhouding skipbreuk gely het en toe gehoor van ’n nuwe projek op haar tuisdorp, Winterswijk, in Nederland. Haar ou skoolgebou wat reeds nege jaar vantevore ontruim is, is uiteindelik hersoneer vir behuising en die hele ombouingsprojek (met die doel om jong mense op die dorp te hou) sou binne dae afskop.

Twee jaar later kon Lynn en haar twee katte, Boef en Beer, intrek by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees1 min read
Mooi Op Instagram
Ons is groot aanhangers van die Franse illustreerder en ontwerper Marin Montagut. Op sy Instagram-blad sal jy sien hoe hy sy liefde vir handwerk kombineer met dekorelemente en versamelstukke om 'n wonderwêreld van kuns en kleur te skep. Dané Verwey i
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related