Huisgenoot

MAMMA KLIM NET NOG ’N BERG

AS JONG ouers moes hulle al saam ’n leeftyd se seer trotseer – die soort seer wat alle ouers vrees – toe hul jongste dogter eers gestremd gelaat en toe oorlede is.

En ’n jaar en ’n half ná klein Mienke (3) se dood erken Ryno en Verna Mulder van Benoni hulle het nog nie dié pyn verwerk nie.

Maar nou staan hulle reeds voor hul volgende berg: Verna (30) het enkele dae voor Huisgenoot se saktyd die skoktyding gekry dat aggressiewe borskanker by haar gediagnoseer is.

Selfs in haar skoktoestand is Verna se grootste bekommernis oor hul twee ander kinders, Leané (8) en Zamoné (6).

“Ek wil nie hê hulle moet sonder ’n mamma grootword nie,” sê sy. “Ek dink nie eens aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related