Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APR – 20 MEI

’n Meningsverskil met ’n senior mens by die werk kan julle vandeesweek laat koppe stamp. As jy kan verwoord dat jy dink die persoon is te streng of onregverdig in sy of haar verwagtings, deel dit met ’n kollega om van die stres te ontlaai. Jy het romantiese gevoelens vir ’n vriend, maar kyk eers mooi of dit enige potensiaal het of nie, en of jy dalk op die oomblik geneig is om op die idee van liefde verlief te raak.

GELUKKIGE NOMMERS 8, 22, 31, 32, 23, 18

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jy voel dalk vandeesweek ’n bietjie mistroostiger as gewoonlik, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related