TV Plus Afrikaans

Komedie met klas

Showmax sorg vir lekker lag met dié spesiale, grappige, plaaslike en internasionale programme. Wees egter gewaarsku: Dis nie gepas vir kinders nie, want dié skerpsketsers sê net wat hulle wil wanneer hulle alles takel, van politici tot korrupsie en belangrike maatskaplike sake waarmee kykers hulle kan vereenselwig. Hou vas, hier volg die grapmakers . . .

AMY SCHUMER: LIVE AT THE APOLLO

Sy’s onbeskof, kru en soms suggestief. Maar dís deel van Amy se sjarme – sy noem ’n ding op sy naam en gee nie om wat enigeen sê nie. Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related