TV Plus Afrikaans

Die misterie verdiep

Dinge lyk nie goed vir drs. Annelize (Cindy Swanepoel) en Tertius (Reynardt Hugo) ná hul onlangse motorongeluk nie. Annelize ly aan geheueverlies en Tertius is in ’n koma om enige verdere skade aan sy liggaam te voorkom. Die hele ongeluk is verdag. “Al wat Annelize kan onthou, is sy en Tertius was op pad om Jazzy (Stephanie Ndlovu), die Tik-Tok-ster, te gaan sien toe daar ’n skerp lig voor hul motor skyn en sy toe later in die Binneland-kliniek wakker word,” sê Cindy. “Of iemand in ’n ander motor hulle opsetlik in ’n ongeluk laat beland het en of hulle net beheer oor die voertuig verloor het, weet Annelize nie. Maar sy is nie oortuig dit was net ’n ongeluk nie.”

Om die misterie te ontsyfer begin Annelize self ondersoek instel, maar sy hou haar kaarte styf teen haar bors, want wie kan sy nou eintlik naas Tertius vertrou? Sy gaan (Odelle de Wet) wat tans in die tjoekie sit op aanklag van moord.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related