TV Plus Afrikaans

Waar lê jou prioriteite?

As daar een ding is wat Annelize (Cindy Swanepoel) het, is dit lojaliteit en passie vir die Binneland-kliniek. Sy voel tuis in die hospitaal en dis vir dié hospitaal wat sy alles sal prysgee – selfs haar verhouding, al weet sy dit nog nie . . . Haar kêrel, Tertius (Reynardt Hugo), sien dit egter raak en sy verdraagsaamheid is besig om op te raak, en wanneer Annelize weer eerder die hospitaal en sy (Hans Strydom), bo hom glo en haar by At skaar, neem Tertius ’n besluit wat alles kan verander.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters