Landbouweekblad

Benut mediasie om dispute oor water en serwitute op te los

Te veel geskille beland in die hof en word ná jare van dokumentuitruiling tussen regspraktisyns (en derduisende rande later) geskik – en in daardie stadium is jare lange verhoudings tussen bure, eertydse vriende en selfs bloedbroers vernietig.

In dié artikelreeks val die soeklig op die onkunde oor mediasie. Hoewel dit om water- en serwituutdispute gaan wentel, is die beginsels van toepassing op alle dispute.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related