Huisgenoot

TAFELBERG, MY KAAPSE DOKTER

RUDY VAN DIEMAN (26), KABELKAROPERATEUR EN TOERGIDS

‘IN MY grootwordjare op die Kaapse Vlakte kon ons nie selfone bekostig nie. Ek en my broer het in die pad wegkruipertjie of sokker gespeel. Ons kon Tafelberg van ons huis af sien – van die bokant van my ma se kamervenster af.

Om saam met ons vriende in die pad te speel was een van my hoogtepunte as kind. Op hoërskool het dinge vir my anders begin raak. Op skool het ek baldans gedoen en sokker gespeel. Maar later, in gr. 9, het dinge in die gemeenskap soos die bendes nogal cool begin lyk. Die manier van loop en hoe hulle praat. Op een stadium was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related