TV Plus Afrikaans

Afrika en die ruimte

Soms kyk ’n mens TV en jy merk ’n baken op wat jy herken, want dis in jou eie agterplaas of, anders gestel, in jou tuisland. Maar wat gebeur wanneer die plekke in flieks en reekse jou letterlik uit dié wêreld neem? Die stroomplatform Showmax het twee sci-fi-produksies wat hier in Suid-Afrika verfilm is, maar jou na Mars en nóg verder neem . . .

SETTLERS

Dié 2021-sci-fi-fliek speel af op Mars – daardie planeet wat die Suid-Afrikaans gebore tegno-genie probeer besoek? Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans1 min read
Van Lucia
Vandag spog ek skaamteloos oor iets wat nie in hierdie tvplus is nie, maar wat ek glo TV-liefhebbers net so opgewonde sal maak soos wat ek steeds daaroor is. ’n Losstaande tydskrif, Stroom Saam!, is nou op die rak. Dit lyk heeltemal anders as tvplus,
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related