Weg! Platteland

Tyd vir boekevat

Sasol Voëls van Suider-Afrika deur verskeie skrywers

Ses van Suid-Afrika se voorste voëldeskundiges, -gidse en -kykers – Ian Sinclair (met meer as 20 voëlboeke agter sy naam!), wyle Phil Hockey, Warwick Tarboton, Peter Ryan, Niall Perrins en Dominic Rollinson – is die skrywers van die hersiene en volledig bygewerkte vyfde uitgawe van hierdie staat-maker-veldgids, wat gelyktydig in Engels verskyn.

Die sagtebandboek van net oor die 500 bladsye spog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related Books & Audiobooks