ons wêreld
Oct 16, 2020
2 minutes
DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com
FOTO
MARIJKE WILLEMS
STILERING
FANIE CRONJÉ
Storiemooi PORSELEIN
Ons vier die natuur met ons SARIEmooi-reeks. Breekware met ’n storie: ’n Besige by en ’n blom wat son toe kyk, ’n sluipende kat en ’n sku muis. Of ’n verkleurmannetjie wat geduldig wag en ’n hasie op die vlug. Geniet die natuur met 4 verskillende SARIEmooi-koppies, -pierings en -kleinbordjies. Elke stel (koppie, piering en kleinbordjie) is gemaak met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days