Rooi Rose

ROSE vir al ons MA’S

Ons is almal eenders in die sin dat ons almal net een biologiese ma het, en die meeste van ons kan getuig van minstens een “ma” wat nié biologies is nie. As jy meer as een ekstra ma het, ’n ma sonder naelstring, is jy geseënd. Maar dít weet ’n mens gewoonlik eers wanneer jy op ’n stuk lewe kan terugkyk en, ongelukkig, ook wanneer dit te laat is om vir hierdie “ma’s” dankie te sê.

Ons “ander ma’s” is gewoonlik, maar nie altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related