Kuier

HY KÉN SY ROL

Metdieeen kousaltyd sommer so hoog opgetreken dieandereen wat seker maar oukei sit, smile kykers al te lekker vir die bekkighede en petaljes van die kinderlike Bennie in Suidooster.

Agter die skerms is die akteur Richard Septemberin syander nuwe rolas regisseuregter ’n onuitputlike bron van professionaliteit wanneer hydieakteurs en kameraspan [op die Suidooster-stel beduie en wys presies hoe, wie, wat moet doen vir elke toneel. Ná twee jaar, sedert einde 2019 as die goedige Bennie-karakter waarvan kykNET-kykers net nie genoeg kan kry nie, het Richard die kans aangegrypom nouookagterdie skerms as ’n regisseur in te skuif.

Dis ’n groot nuwe uitdaging virdie 34-jarigewat in Bernadino Heightsin Kraaifontein en Kuilsrivier in die Kaap grootgeword het asdie jongste kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related