Kuier

WERKENWÉN!

“From rags to riches!”Só beskryf Ashwin Reynolds (48) van Grassy Park op die Kaapse Vlakte sy lewensverhaal. ’n Paar jaar nadat Ashwin ’n perdgenaamd Kommetdieding (bekend as die mense se kampioen) vir R45 000 gekoop het, maak hy en sy perd opslae in die perdewedren-wêreld. Die wêreld van Suid-Afrikaanse perdewedrenne is steeds grootliks wit en elite met eienaars wat uit ryk families met generasie-rykdom kom, maar nie Ashwin en Kommetdieding nie. Dié twee maak klaar sedert hulle begin meeding het.

Nadat hy die gesogte Durban July en Cape Town Met gewen het, het Kommetdieding ’n plek in die harte van miljoene Suid-Afrikaners verower nadat hy’nmeer voudige graad 1-wenner geword het met ses oorwinnings uit tien. Ashwin sê Johannesburg is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related