Huisgenoot

WIE’S WIE?

TANNIE MARIA

ie Ierse aktrise Maria Doyle Kennedy (57), wat bekend is vir haar rolle in die reekse en , vertolk die hoofrol van Tannie Maria. Sy is ’n middeljarige rubriekskrywer vir die op die dorpie Eden. Maria het in die Karoo grootgeword en toe saam met haar Afrikaanse ma en Skotse pa na Skotland verhuis. Haar ma het haar leer kook en só die herinneringe aan die Karoo lewendig gehou. Die verhouding tussen ma en dogter was gespanne; daarom het Maria jonk getrou. Maar haar man het haar mishandel en sy het afgesonderd geleef met kos as haar enigste ontvlugting. Ná haar man se skielike dood het sy teruggekeer na die Karoo en die huis wat sy van haar familie geërf het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related