Landbouweekblad

Skoenboks vol kuikens lei tot eie winkel

Alles het begin toe haar man, Jacobus Truter, sowat vier jaar gelede met ’n hen en ’n skoenboks vol kuikens by die huis aankom, vertel Suzanne Smit, ’n oudonderwyseres en ook ’n landskapsfotograaf en atleet. “Hy het geweet ek begeer die geselligheid van vryloophoenders op ons werf. Toe hy dus die hen en kuikens op ’n Zonkwasdrif-plaaswerf sien rondskrop, het hy hulle dadelik gekoop – en die res is geskiedenis!”

Suzaan (37) laat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related