Huisgenoot

ONS HUIS OP WIELE

huisgenoot.com 10 MAART 2022 95 NOGAL nie sleg vir ’n agterplaas nie … Onder ’n enorme swartwattelboom staan ’n kampeerwa, met ’n kleinerige afdakkie langsaan, en op die agtergrond lyk die Cederberge se rotse soos klipstapels wat oor die eeue heen deur die voormense gepak is.

Maar dis nie net ’n kampeerplek vir die akteurspaartjie Stiaan Smith en Elani Dekker nie – van Desember af al noem hulle dié “onssewa” huis. Hulle vertoef ’n wyle hier, maar ook dít is net een van die rusplekke op hul pad.

Die besluit om hul stadslewe in Johannesburg vaarwel te roep broei al sedert die inperking, vertel die twee waar hulle vandag ontspanne voor die kampeerwa sit. En toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related