SARIE

DIE STERRE AGTER ONS STERRE

Jy ken Barack Obama se naam. Maar David Plouffe, wie’s dit? As Obama se veldtogbestuurder in 2008, net maar die man wat hom gehelp het om die 44ste Amerikaanse president te word. En ná sy topverkoperboek, The Audacity to Win, nie meer so onsigbaar nie.

Toe een van Obama se voorgangers, Woodrow Wilson, in 1919 ’n ernstige beroerte kry, het sy vrou, Edith, die presidensie se leisels oorgeneem. Historici reken nou sy was basies die land se uitvoerende hoof tot haar man se tweede termyn in 1921 verstryk het.

Die skrywer David Zweig noem hulle “onsigbares”, mense wat ons meestal nie raaksien nie, maar belangrike werk doen. In sy boek Invisibles: The Power of Anonymous Work in an Age of Relentless Self-Promotion, vertel hy die stories van talentvolle mense in loopbane waar hulle geen uiterlike erkenning kry nie.

Ons maak ook só. Ontmoet hier vier Suid-Afrikaners wat agter die skerms ’n onmisbare rol speel.

Aanvanklik dink jy jy gaan iemand se lewe verander

CLAUS KEMPEN, gids vir ’n Paralimpiese atleet

Hulle verskil soos dag en nag. Estean Badenhorst is ’n ernstige, strategiese denker. Claus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related