Skaapbeelde kry lewe onder Linda se hande
Feb 25, 2022
3 minutes
CORELI ROOS
FOTO’S: VERSKAF
Kuns en perde was nog altyd ’n integrale deel van Linda Vorster se lewe. Haar pa, wyle Manie Vorster, het haar leer perdry toe sy ongeveer vyf was. Die klei-osse en -perdjies wat hy vir haar en haar sibbe gemaak het, het haar gefassineer. Min sou sy destyds kon raai dat sy onbepland op 50 met beeldhouwerk sou begin. Haar kreatiewe gene kom van albei haar ouers en sy kon altyd goed teken.
In graad 7 het sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days