VATHANDETEEN BRUCELLOSE
Feb 18, 2022
3 minutes
CHARL VAN ROOYEN cvanrooy@landbou.com
FOTO: DR. JAN DU PREEZ
Verse, koeie, dooie kalwers of onbehandelde melk wat met brucellose besmet is, is ’n tydbom. Dit kan ’n mens se lewe drasties verander of totaal verwoes.
Brucellose, ook bekend as besmetlike misgeboorte (BM), is ’n kuddesiekte, want as een bees in ’n kudde positief toets, word die hele kudde as besmet beskou.
Dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), sê die siekte word deur die bakterie veroorsaak. Besmette koeie en dragtige verse bly gewoonlik permanente draers van die kiem en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days