Huisgenoot

STERRE IN MY OË

Sy’t nooit eens geweet elke fliek het ’n stilfotograaf nie, maar toe sy uitvind, kon niks haar keer nie – nie eens ’n wêreldwye pandemie nie

ANIKA MOLNÁR (32), FOTOGRAAF OP INTERNASIONALE FLIEKSTELLE

EK EN my pa het altyd flieks bestudeer. Ons het flieks gepause en rewind en ontleed.

Dan sal ons sê: Is dit nie amazing dat hulle iets so gedoen het of die kamera so gedraai het nie? Of ons kyk na ’n ekstra in die agtergrond wat duidelik iets nie so lekker verstaan het nie. Dan lag ons. Ek dink dis waar my passie vir films vandaan kom – danksy my en my pa se liefde vir films.

Hy was ’n apteker. As seuntjie het hy in 1956 uit die Hongaarse rewolusie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related