Huisgenoot

MATRIEK – OOK VIR MY KIND

DIE laaste skooljaar is dikwels ’n besonderse tyd vir matrieks, maar vir die klas van 2021 het dit buitengewone uitdagings gebring. Klasdraf, sport, kultuurdinge, uithang saam met maats, die eindeksamen – die pandemie het alles in ’n wurggreep gehad. Vir Jessica Jacobs was daar boonop

nóg ’n uitdaging: om so tussen die dinge en draadwerk van haar matriekjaar deur ook ’n ma vir haar kind te wees.

Want terwyl Jessica (nou 19) moes gereedmaak om haar skooljare agter te laat, moes sy haar vierjarige dogtertjie help om ook die eerste treë nader aan haar eie skooljare te begin neem.

Maar ten spyte van al die ontwrigting,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related