Landbouweekblad

HOE GEMAAK OM VLEISBEESTE GESOND TE HOU?

EK HET ’N BASIESE DIEREREPRODUKSIEPROGRAM VIR MY BEESTE IN DIE KAROO NODIG.

Vleisbeesproduksie hou in die algemeen ’n laer risiko as boerdery met kleinvee in. Onvrugbaarheid kan egter groot skade berokken en lank duur om reg te stel. Die gemiddelde beesboerdery in die Karoo is klein en dikwels word daar net een of twee bulle in ’n kudde van 50 koeie gebruik. Dit is daarom uiters belangrik om te verseker dat die bulle vrugbaar en geslagsgeskik is voor die dektyd. Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks