Landbouweekblad

SUIKERSOET happies

NOUGAT MET GEROOSTERDE AMANDELS

■ 175 g rou amandels
■ Mielieblom en ryspapier
■ 350 ml strooisuiker
■ 100 ml water
■ 100 ml vloeibare glukose
■ 80 ml heuning, verhit tot warm
■ 3 ekstragroot eierwitte, teen kamertemperatuur

Voorverhit die oond tot 170 °C en versprei die amandels egalig op ’n bakplaat. Bak vir ongeveer 8 minute. Skakel die oond af en laat die amandels in die oond staan tot die mengsel gereed is om dit by te voeg (jy wil hê die amandels moet warm bly). Bestuif ’n kleinerige bakplaat liggies met ’n bietjie mielieblom en voer dit uit met ’n vel ryspapier wat gesny is om perfek in die pan te pas. Sny nog ’n vel ryspapier van presies dieselfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related