Landbouweekblad

VASBYT EN BOERE-MENTORS GEE DEURSLAG

Met ál minder grond wat vir die landbou beskikbaar is en voedselsekerheid wat weens bevolkingsgroei en klimaatsverandering al hoe meer onder druk kom, moet boere meer op minder grond kan produseer. Dit is juis wat mnr. Byron Booysen van Booysen’s Tunnel Farming probeer doen.

Booysen het sy boerdery sewe jaar gelede op ’n stuk huurgrond van 1,2 ha by Kraaifontein buite Kaapstad begin met vier tonnels, elk sowat 384 m² groot. Twee jaar gelede het hy by die Wes-Kaapse departement van landbou aansoek gedoen om finansiering om sy boerdery uit te brei.

Hy kon sodoende drie bykomende tonnels van sowat 816 m² byvoeg. Sy totale area in die tonnels is nou 3 680 m² en sy boerdery beslaan 1,8 ha.

Toe hy nog op 1,2 ha geboer het, het Booysen 45-50 ton tamaties verbou, asook 5 ton ander vars produkte, onder meer soetrissies, brandrissies en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related