Landbouweekblad

OORWINTERING IN SOMERREËNGEBIEDE Hooi, staande hooi en kuilvoer

Hooi, staande hooi en kuilvoer was nog altyd deel van menige veeboer in die somersaaigebiede se oorwinteringstrategie.

Dit kos ewe veel om hooi en kuilvoer van goeie gehalte as van swak gehalte te maak. Waarom dan nie na goeie gehalte streef nie?

Suksesvolle oorwintering is juis gerig op daardie diere met hoë voedingsbehoeftes in ’n tyd wanneer die natuurlike weiding gewoonlik nie in hul behoeftes kan voorsien nie. Daarom behoort die klem op goeie gehalte en voedingswaarde te wees. Soms val die klem op hoeveelheid (kwantiteit) ten koste van gehalte en voedingswaarde.

HOOI

Die gehalte van hooi word deur die volgende faktore bepaal.

Gewoonlik lewer peulplante hooi van baie goeie gehalte. Dit is veral lusern en armmanslusern wat baie gewild is. Hoewel grasse inherent ’n laer voedingswaarde as peulplante het, is daar tog grasspesies wat hooi van ’n aanvaarbare gehalte lewer. Die gewildste somergrasse wat vir hooimaak gebruik word, is oulandsgras, tef, smutsvingergras, witbuffelgras, rhodesgras en borseltjiegras, hoewel “wintergrasse” soos hawer en rog ook dikwels vir hooi aangewend word. Elke gewas het sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related