Landbouweekblad

OORWINTERING IN SOMERREËNGEBIEDE Span besproeide weidings só in

Die regte soort weiding kan ’n deurslaggewende rol speel in die suksesvolle oorwintering van skape op weiding. Kies slim aan die hand van die regte vrae.

Eenjarig of meerjarig? Meerjarig is goedkoper. Eenjarig is makliker om by ’n spesifieke behoefte in die voervloei in te pas. Meerjarig gebruik baie water, veral in die somermaande. Die keuse sal hoofsaaklik afhang van die spesifieke voervloeibehoefte en die beskikbaarheid van water.

Mengsel of monokultuur? Mengsels wat peulplante en grasse insluit, is altyd beter as enkelstande.

Net soos dit belangrik is om goeie ramme te gebruik, is dit belangrik om net die beste kultivars aan te plant. Wees versigtig vir goedkoop, ongeregistreerde kultivars. Die keuse van ’n kultivar is amper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks