Huisgenoot

‘GESEËN’ MET 44 KINDERS

DIT klink onmoontlik, maar sy het al geboorte gegee aan meer kinders as wat sy lewensjare agter die rug het: Mariam Nabatanzi (40) van Uganda het al 44 babas deur 15 swangerskappe in die lewe gebring.

Sedert sy ’n paar jaar gelede onder die aandag van ’n gefassineerde wêreld gekom het, daag mediaspanne gereeld by “Mama Uganda” se beskeie woonplek op om haar storie te bevestig.

Elke keer vertel sy opnuut vir die kamera: “Dit is waar; die kinders is almal myne.”

Sy het ook al vertel: “Ek is nie spyt oor enigiets nie, en ek is lief vir hulle en so trots op hulle, want ek is hul enigste ma.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related