Huisgenoot

MY VROT VINGERS

EERS het haar vingerpunte donkerpers begin word. ’n Week later het ’n kloppende pyn aanhoudend deur haar hande geskiet, en dit het gevoel asof rooimiere onder haar vel rondhardloop.

Kort daarna was vier van Melinda Jansen van Vuuren (48) se vingerpunte gitswart.

“Dis ’n absolute gemors,” sê sy. “Almal dink ek is kalm daaroor – ek is nié.”

Toe Melinda die voordeur van die huis in Walkerville, suid van Johannesburg oopmaak, trek ’n swart vingerpunt aan haar linkerhand jou aandag.

Haar regterhand se vingers lyk erger; daarom steek sy dit in ’n verband weg, verduidelik sy.

Toe sy gaan sit, begin sy die verband versigtig afhaal. Haar oë lyk moeg en sy lyk verslae.

Dan sien ’n mens dit wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related