Huisgenoot

GEEN TOEGANG

OP HUL troudag het sy vol drome langs haar bruidegom voor die kansel gestaan – opgewonde oor hul wittebrood en ’n blink toekoms saam waarin hulle hopelik ook die vreugde van ouerskap sou ervaar.

Daardie dag, byna twee jaar gelede, sou sy haar dit nie in haar ergste nagmerrie kon indink dat sy net ’n paar weke later in ’n ginekoloog se spreekkamer sou sit ná ’n wittebrood vol pyn, trane, angs en frustrasie nie.

“Ek was ’n maagd, en toe ons dit op ons wittebrood beproef het, was dit verskriklik seer,” verduidelik Petro (’n skuilnaam) oor die besef dat seks haar nie beskore was nie. “Ek het gehuil en was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related