Boer jy saam of teen die natuur?
Dec 10, 2021
4 minutes
ALICE WONDERLAND
Moeder Natuur: wat ’n fantastiese ketting van wonders – wonders ver bo die menslike verstand. Wat ’n voorreg om as boer, naturalis, waarnemer en rentmeester deel van dit alles te kan wees. Die voorreg lê daarin dat hoe meer ons in hierdie wonder delf, hoe meer besef ons ons kan net verwonderd staan en dan in alle nederigheid besef dat ons absoluut niks weet nie.
As ons ons op hierdie plek bevind, verskuif ons denke van na . Die natuur is só geskape dat alles in ’n onmeetbare kompleksiteit tog baie eenvoudig in balans bly. Dit maak nie saak hoe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days