Huisgenoot

TRACY: DIE KAR WAT NA DIE KONINGIN WAS

TOE Tracy die Toyota voor Nico en Tanya Fourie se voordeur stop, het hulle gedink sy is nes enige gewone kar – al het sy dan nou ongewoon baie kilo’s op haar klok.

Al wat hulle in daardie stadium van die silwer Toyota Conquest se herkoms geweet het, was dat sy dateer van die jaar 1997 en dat die kinders van haar oorlede eienaar nie meer nut vir die 24-jarige oënskynlike skedonk het nie.

Dié dat hulle haar toe geskenk het aan die Fouries se sogenaamde “Toyota-museum” in Klerksdorp, Noordwes.

Tracy het nog haar oorspronklike Kaapse nommerplate. Die binnekant – die plafon, sitplekke, selfs die deure – is oorgetrek met bruin-en-geel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related