TV Plus Afrikaans

Op die spyskaart demogra

Is jy gereed vir ’n voorsmakie van die nuwe seisoen? Ons het in die kombuis van Come Dine With Me South Africa gesels met die uitvoerende vervaardiger van die realiteitsprogram, Kee-Leen Irvine, oor wat dalk die mededingendste seisoen tot dusver is. Suid-Afrikaners het inperking en sosiale distansiëring gehad om hul vaardighede te verbeter, hul messe én tonge te slyp, en ons is in die luim vir ’n lekker kuier. Hier is wat Kee-Leen te sê het . . .

Die afgelope twee seisoene van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related Books & Audiobooks