Wenke wat werk
Nov 19, 2021
3 minutes
ANTWOORD
Die trane wat uie bring, is erg genoeg. Dis nie nodig dat jy self heeldag soos ’n ui ruik nie. As jy vinnig van die reuk ontslae wil raak, los die seep en vryf jou hande met ’n lepel. Jy kan eintlik enige stainless steel-voorwerp gebruik – lepel, vurk, mes, jou wasbak… Hou net jou hande onder koue, lopende water terwyl jy die voorwerp vir 10 sekondes vryf. Dis amper soos magic!
Bron: https://food52.com/blog/22829-get-rid-of-onion-smell
WENK GESOEK
Ek het vier kinders en is meestal doodmoeg. Maar ek is ook nou moeg vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days